Modulekode | POH 371 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die module is ‘n keuse module in die verdere studie van Gemeenskapstandheelkunde. Dit sal aan die mondhigiëne student ‘n dieper en ryker begrip verskaf in die veld van Voorkomende Tandheelkunde, Mondepidemiologie en Administrasie en Bestuur. Dit sal die student in staat stel om ‘n behoeftegedrewe voorkomende program vir die hoë-risiko pasiënt asook vir ‘n spesifieke gemeenskap of populasie te ontwikkel. Dit sal van die student verwag word om ‘n minor navorsingsverslag in te handig om aan te dui dat die uitkomste bereik is en die student begrip toon van Openbare Mondgesondheid. Die module bestaan uit vier temas naamlik: • Voorkomende Tandheelkunde • Mondepidemiologie • Projekbestuur • Minor navorsingsverslag |
Modulekrediete | 22.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODO 271, OFC 271, RAD 271, PDL 271, ORD 271, GAP 271, VKM 271, TBW 271 |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Gemeenskapstandheelkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App